"Bikini Weer"
— द्वारा गाया गया Eloff
"Bikini Weer" रिकॉर्ड लेबल के आधिकारिक चैनल - "Eloff" पर 06 दिसंबर 2024 पर जारी दक्षिण अफ्रीकी पर प्रदर्शित एक गीत है। "Bikini Weer" के बारे में विशेष जानकारी प्राप्त करें। Bikini Weer के गीत के बोल, अनुवाद और गीत के तथ्य खोजें। इंटरनेट पर मिली जानकारी के अनुसार प्रायोजन और अन्य स्रोतों द्वारा कमाई और नेट वर्थ जमा की जाती है। संकलित संगीत चार्ट में "Bikini Weer" गीत कितनी बार प्रदर्शित हुआ? "Bikini Weer" एक प्रसिद्ध संगीत वीडियो है जिसने लोकप्रिय शीर्ष चार्ट में स्थान प्राप्त किया, जैसे शीर्ष 100 दक्षिण अफ्रीका गीत, शीर्ष 40 दक्षिण अफ्रीकी गीत, और बहुत कुछ।
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Bikini Weer" तथ्यों
"Bikini Weer" YouTube पर 884.6K कुल व्यू और 3.6K लाइक तक पहुंच गया है।
गीत 06/12/2024 पर प्रस्तुत किया गया है और चार्ट पर 17 सप्ताह बिताए हैं।
संगीत वीडियो का मूल नाम "ELOFF - BIKINI WEER (OFFICIAL MUSIC VIDEO) FT. EARLY B" है।
"Bikini Weer" को यूट्यूब पर 06/12/2024 00:00:25 पर प्रकाशित किया गया है।
"Bikini Weer" गीत, संगीतकार, रिकॉर्ड लेबल
"Official Music Video for ""Bikini Weer"" by Eloff
;Early
;Download or stream here -
Follow Eloff on Social Media:
Facebook -
Instagram -
TikTok –
Select Website –
Music Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film
Thank you, Tipo Tinto, for collaborating with us on this music video and for being a sponsor.
"Bikini Weer – Eloff (
;Early B) - Lirieke
Allerhande boudjies op die strand
Party is rooi, party is mooi gebrand
Soveel kaalgatperskes op die sand
Lyk so ryp vir proe, pluk of plant
Want dit is strand balle
Al die manne, bitter lus vir roomys
Kan ‘n man dan nie gelukkiger wees
Jy kan rustig raak
Maak nie saak van jou smaak
Dis so lekker by die see
Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my
Dis bikini weer
Goeie genade
Kyk al die boudjies wat bak op die strand
Perskes lyk so sappig en ek’s op n vrugte plan
Daar’s verskillende kurwes ryp en sag
En ek wil net pluk en hap
Want dis die mooiste dag vandag hier op die strand
Ek soek die sand tussen my voetjies
Ek en my boeties
Is by die see, meneer ons soek sonskyn en soentjies
Want dis bikini weer hier op die see en dit lyk heerlik, bra
So watse een kan ek pluk vir my vrugte bak?
Oh, oh, oh, jislaaikit my bra
Oh, oh, oh, bra, die strand is aan die brand vandag
Is net bikinis brother
Allerhande boudjies op die strand
Party is rooi, party is mooi gebrand
Soveel kaalgatperskes op die sand
Lyk so ryp vir proe, pluk of plant
Want dit is strand balle
Al die manne, bitter lus vir roomys
Kan ‘n man dan nie gelukkiger wees
Ja, jy kan rustig raak
Maak nie saak van jou smaak
Dis so lekker by die see
Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my
Dis bikini weer
Joh joh joh joh
Die plek is propvol
Eloff, het jy gecheck my bru
Hier’s klomp matofotofo
Ek hou van die spot
Met shades aan spot ek nog
Die strand is toe gepak met soveel perskes
So many sorts
Joh, ek smaak ook nie move nie
Dit lyk soos ‘n scene in die movies
Want hier’s dan die helese snacks en ek is dan sommer nou lus vir n pudding
En ek hou my net cool hier, vang ‘n sambreel
Sip aan ‘n cold drink
Want van links na regs is almal hier reg
So, ek sak my bril en ek doen die…
Oh, oh, oh, jislaaikit my bra
Oh, oh, oh, bra, die strand is aan die brand vandag
Is net bikinis brother
Allerhande boudjies op die strand
Party is rooi, party is mooi gebrand
Soveel kaalgatperskes op die sand
Lyk so ryp vir proe, pluk of plant
Want dit is strand balle
Al die manne, bitter lus vir roomys
Kan ‘n man dan nie gelukkiger wees
Ja, jy kan rustig raak
Maak nie saak van jou smaak
Dis so lekker by die see
Sal altyd hier wil bly met al die perskes hier voor my
Dis bikini weer
Alweer
Jy weet jy soek dit alweer
Dis bikini weer
Alweer
Maar ek soek dit alweer
Die strand is aan die brand vandag
Dis bikini weer "
Music video by Eloff performing Bikini Weer (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#Eloff, #EarlyB #BikiniWeer"